Local newsSchools

Afrikaans Hoër Meisies wys hul redenaar-staal

Meisies wys hul kan - redenasies, toesprake - niks kan hul stuit nie.

Na afloop van die ATKV Redenaars Landsfinaal, het die redenaarsmeisies gewys dat Afrikaans Hoër Meisies beslis een van die beste redenaarskole in die land is.

’n Rekordgetal van nege meisies het onder leiding van me. Erica Dannhauser deurgedring na die landsfinaal toe: Danike Korf, Miné Hermann, Lizé Henning, Megan Kruger, Inge Marx, Lala Masango, Lisa Ferreira, Hilde Havenga en Lesego Tswai.

Die volgende podiumplekke is behaal:

– Hilde Havenga 1e (Graad 8-9, Voorbereid)

– Lisa Ferreira 3e (Gr 8-9, Onvoorbereid)

– Lesego Tswai (Gr 8-9, Voorbereid EAT)

– Megan Kruger 1e in Beste Taalgebruik

– Megan Kruger 2e (Gr 10-12, Onvoorbereid)

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie?

Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerf: Rekord

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button