Local sportSchool sportSport

Landloopatlete in noorde presteer

Ivan du Plessis, puik atleet van die Fortis Atletiek Klub in Pretoria-Noord het tydens die onlangse Suid-Afrikaanse landloop kampioenskappe in George ’n silver medalje in die afdeling vir seuns o.9 gewen. Hy het ook sy deel bygedra om sy span te help om die spankompetisie gewen. Ander atlete van hierdie klub wat medaljes ontvang het …

Ivan du Plessis, puik atleet van die Fortis Atletiek Klub in Pretoria-Noord het tydens die onlangse Suid-Afrikaanse landloop kampioenskappe in George ’n silver medalje in die afdeling vir seuns o.9 gewen.

Hy het ook sy deel bygedra om sy span te help om die spankompetisie gewen.

Ander atlete van hierdie klub wat medaljes ontvang het is Corné Prinsloo, Alicia Cochrane en Stephan Havinga.

Die Fortis klub is aangewys as die beste landloop klub in Gauteng-Noord en hulle het ook ’n derde plek behaal in die sub-junior ouderdomsgroep, 7 tot 13 jaar.

Navrae oor Fortis Atletiekklub Pretoria-Noord: Rose Hills (voorsitter) by: 084-506-9288.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Koos Venter

Koos Venter is an experienced journalist who started his career 35 years ago, before the days of cellphones, modern computer systems, the internet and digital cameras, as a correspondent for Nexus, the former national magazine of the Department of Correctional Services. He has since worked for various other publications in all aspects of news coverage, as a columnist and in the production side of newspapers and online publications. Since 2007 he has specialized as a sports writer, while he is also regularly used as an analyst and commentator by several radio stations.
Back to top button