Nuwe ontwikkeling-HTS John Vorster
KOOPS, die motorwerktuigkunde besigheid in Voortrekkerweg het R150 000 se toerusting geskenk aan die nuwe motorkundesentrum van die Hoër Tegnologiese Skool John Vorster. Die skenking sluit in ’n simulasie toetsbord vir motorvoertuie wat met ’n elektroniese enjin-beheereenheid (EBE/ECU) toegerus is. Dit sluit ook onder andere alternators en aansitters in. Hierdie toerusting is alreeds met groot …
KOOPS, die motorwerktuigkunde besigheid in Voortrekkerweg het R150 000 se toerusting geskenk aan die nuwe motorkundesentrum van die Hoër Tegnologiese Skool John Vorster.
Die skenking sluit in ’n simulasie toetsbord vir motorvoertuie wat met ’n elektroniese enjin-beheereenheid (EBE/ECU) toegerus is.
Dit sluit ook onder andere alternators en aansitters in. Hierdie toerusting is alreeds met groot sukses in die onderrig van motorkunde-leerders en opleiding van onderwyspersoneel van verskeie skole aangewend.
Hierdie bydrae maak opleiding op ’n hoër vlak moontlik.
Do you have more information about the story? Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 083 625 4114.
For free breaking and community news, visit Rekord’s websites:
Rekord East
Rekord North
Rekord Centurion
Rekord Moot
For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram
