EntertainmentLifestyle

“Mooiste mamma Dunay”

Kurt en Dunay ontmoet hulle pienkvoet.

Aanhangers wag reeds heeldag in spanning vir nuus oor die jongste toevoeging tot die Van Heerden huis, en nou is sy uiteindelik hier.

“My vrou is so braaf, sy is nou die mooiste maaaaaaaa!!! Baba dogtertjie gebore 12:26, 3,34kg. Dankie vir almal se gebede en liefde, Pappa!!, ” het ‘n trotse Kurt Darren op Twitter gedeel. Baie geluk julle.

Lees ook:

Pappa Kurt se prinses binnekort hier

Dunay van Heerdern hou ooievaarstee

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button