EntertainmentLifestyle

Wen kaartjies vir Afrikaans is GROOT

Jou laaste kans om kaartjies vir die grootste musiekkonsert in Pretoria te wen.

Die tyd vir die Afrikaans is GROOT-konserte, die grootste Afrikaanse musiekkonserte in Pretoria, kom nader en terwyl Pretorianers die dae aftel, is kunstenaars van dié konserte ook besig om gereed te maak.

Dié wat nie kaartjies kon kry om die vertonings by te woon nie, het nou die kans om dubbelkaartjies te wen na die vertoning op 14, 18 of 22 November. Vir die kans om jou gunsteling sterre op die verhoog te sien, antwoord ons maklike vraag: Waar word die Afrikaans is GROOT-konserte in Pretoria gehou?

SMS jou antwoord, saam met jou naam en van, na 42282. Kompetisie sluit 12 November om middernag. SMS’e kos R1.50. Gratis SMS’e is nie van toepassing.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button