Laerskool Boerefort taekwondo seuntjies presteer

Twee Boeries van Laerskool Boerefort het deelgeneem aan die ATA Vrystaat Taekwondo provinsiale kompetisie in Bloemfontein.

Twee Boeries van Laerskool Boerefort het deelgeneem aan die ATA Vrystaat Taekwondo provinsiale kompetisie in Bloemfontein.

Andre Botes (Graad 5) ontvang een goue en vier silwer medaljes.

Enrico La’Vita (Graad 6) ontvang drie goue, twee silwer en een brons medaljes.

Andre Botes (Graad 5) ontvang 1 goue en 4 silwer medaljes. Foto: Verskaf

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button