Bosveld SportGalleriesSchools galleriesSportSports galleries
Bosveld Interhoër meer as net atletiek!
Hierby foto’s van die oggend se pret:

MOOKGOPHONG – Toeskouers wat die 53ste Bosveld Interhoër Saterdag by Hoërskool Hans Strijdom op Mookgophong bygewoon het, is op ‘n kleurvolle reis geneem van Potties in Wonderland tot Party in Rio saam met die Hansies en daar is ook saam met Hoërskool Frikkie Meyer gecan-can in Frankryk.
Als was deel van die Interhoër skouspel voor die skote geklap het vir die top atlete van die sewe deelnemende skole.
Hierby foto’s van die oggend se pret. Sien en lees ook in vandeesweek se Bosveld Review meer oor die opwinding en aksie.
Foto’s sal bygevoeg word gedeurende die dag.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




































