GalleriesSchool sportSchools galleriesSportSports galleries
[FOTO’S] Tom Naudé teen Hoërskool Ellisras
Die eersterugbyspan van HTS Tom Naudé was Saterdag in die Limpopo Hoërskole Rugbyliga in 'n hewige stryd met die 15-tal van Hoërskool Ellisras gewikkel.



Uitslae van die dag se ander wedstryde:
• o/14B – Ellisras 12-10 Tom Naudé.
• o/14A – Ellisras 22 – 12 Tom Naudé.
• o/15A – Ellisras 43-0 Tom Naudé.
• o/16A – Tom Naudé 26-0 Ellisras.
• Tweedespan – Tom Naudé 12-9 Ellisras.
• Eerstespan – Ellisras 28-22 Tom Naudé.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!










