GalleriesSchools galleries
[FOTO’S] Osieteddies hou bibberdag
Osieteddies se kleuters het die koue winter gewys hulle kan dit in styl doen toe hulle, die dag voor die skool gesluit het, hul mooiste warm klere aangetrek het om die skool se Bibberdag te vier.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!















