GalleriesSchools galleries

PLS blink uit in akademie en sport

Laerskool Pietersburg (PLS) het hul top akademiese- en sportpresteerders op Vrydag, 1 Desember aangewys.

POLOKWANE – Hierdie toekennings dien ‘n dubbele doel – om die leerders te bedank vir hul harde werk en om ander aan te moedig om hard te werk sodat hulle volgende jaar ook ‘n toekenning kan ontvang.

Karla van den Bergh is as tennisspeler van die jaar aangewys.
Marilene van den Bergh verower die trofee as senior skaakspeler van die jaar.
Jason Hugo verower die trofee vir rugbyseun van die jaar.
Henry van Wyk is as die sportseun van die jaar aangewys.
Aimee Wreyford (gr. 7) spog met die skild as Dux leerder.
Gerhard Greeff is as die krieket- en tennisspeler van die jaar aangewys.
Lourens Swanepoel is die junior skaakspeler van die jaar.
Joshua Robinson is as die top presteerder in gr. 5 aangewys.
Lohandi Schutte (gr. 4) is as die redenaar van die jaar aangewys en ontvang ook ‘n toekenning vir landloop.
Karlize Bacher is as die top leerder in gr. 6 aangewys.
Marjoné de Beer is as sportmeisie van die jaar aangewys.
PLS se sportsterre, Henry van Wyk en Marjoné de Beer.
Werner Swartz ontvang ‘n toekenning vir sy prestasie bo 80% in EBW (Ekonomiese Bestuurswetenskap).

cheryllee@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button