GalleriesSchools galleries
Madeliefie by PHS
Madeliefiedag is 'n jaarlikse instelling by Hoërskool Pietersburg. Dié jaar was geen uitsondering nie en die hokkiespanne het op die astroturfbaan die aksie afgeskop, daarna was dit netbal-aksie en die dag is afgesluit op die rugbyveld.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!











































































































