GalleriesSchools galleries

Gr. 7’s groet met Vlerkdans

Gr. 7-leerders van Laerskool Pietersburg-Oos was op 'n reis na die maan en terug, tydens hulle Vlerkdans, Woensdag 5 Desember as deel van die gr. 7-afsluiting.

POLOKWANE – Die jong dames het spoggerig gelyk in hulle aanddrag, terwyl die jongmanne ook nie afgeskeep het nie. So het hulle aan einde gekom van hulle laerskoolloopbaan gereed vir wat die hoërskool-lewe inhou.

reporter29@nmgroup.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button