GalleriesSchools galleries
[FOTOS] Lovebugs gemaak vir die liefde by PLS
Die gr. 3-leerders van Laerskool Pietersburg (Suidskool) het meer geleer oor Valentynsdag en hoe mense regoor die wêreld dié dag vier.

POLOKWANE – Om dié spesiale dag, ekstra spesiaal te maak het die leerders ook van liefdesgoggas (Love Bugs) geleer.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!





















