(Fotos verskaf)Die Limpopo uithourit span van 2019 is Ingrid Kenmuir, Lente Schutte, Misha Piek, Yolandi Boon, Mariska vd Klashorst, Suné Piek en Anika Steynberg voor en Tebogo Jacobs, Sakkie Olivier (President van Limpopo Uithouritte) en Johan du Pont agter.
POLOKWANE – Dié uithourit is ‘n hoogtepunt op die kalender en in 2018 was daar vir die eerste keer ‘n provinsiale span wat aan die 120 km kategorie deelneem.
Die Limpopo uithourit span van 2019, Ingrid Kenmuir, Lente Schutte, Misha Piek, Yolandi Boon, Mariska vd Klashorst, Suné Piek en Anika Steynberg voor en Tebogo Jacobs, Sakkie Olivier (President van Limpopo Uithouritte) en Johan du Pont agter spog met hul nuwe Limpopo hemde.
(Fotos verskaf)Die Limpopo uithourit span van 2019 is Ingrid Kenmuir, Lente Schutte, Misha Piek, Yolandi Boon, Mariska vd Klashorst, Suné Piek en Anika Steynberg voor en Tebogo Jacobs, Sakkie Olivier (President van Limpopo Uithouritte) en Johan du Pont agter.
Nicolette Whitworth & Lia-Mari van der Westhuizen spog met hulle prestasies saam met Sakkie Olivier (President van Limpopo Uithouritte)
Tebogo Jacobs saam met Sakkie Olivier (President van Limpopo Uithouritte).
Clara Barnard word geluk gewens deur Sakkie Olivier (President van Limpopo Uithouritte).
Die Limpopo span wat in die liggewig’n eerste plek verower het is Anika Steynberg, Jessica Osmers, Sakkie Olivier (President van Limpopo Uithouritte) en Yolandi Boon.
Sien die uitslae in die week se Polokwane Review
For more breaking news follow us on FacebookTwitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!