Schools galleries
-
FOTO’S: PHS se gr. 8-sterre blink uit op die verhoog
Schools galleriesDie gr. 8-leerders van Hoërskool Pietersburg het sekergemaak dat hulle die ander grade en hulle ondersteuners uit die veld uit…
-
FOTO’S: Voëltjie-atletiek kry elke Osie op die velde en baan
Schools galleriesOosskool se Voëltjie-atletiek het Dinsdagoggend (Januarie 17) plaasgevind waar elke Osie hulle beste in die atletiekitems gegee het.
-
FOTO’S: Pieties se altetieksterre beïndruk op die baan en veld
Schools galleriesMet groot gees en baie talent het die leerders van Hoërskool Pietersburg Dinsdag (Januarie 17) aan die jaarlikse Sterre-atletiek deelgeneem.
-
PHOTOS: Northview Christian Academy’s athletes excel
Schools galleriesNCA athletes compete in inter-house athletics in preparation for the Ironwood this Friday, where they will compete against other schools.
-
FOTO’S: Reffies blink uit in atletiek
Schools galleriesAkademie Reformia se Bokkeatletiek het Saterdag (Januarie 14) plaasgevind en oud en jonk het die dag saam geniet.
-
FOTO’S: Tommies wys staal op atletiekbaan en -veld
Schools galleriesHoër Tegniese Skool Tom Naudé se atlete het vuur en vlam by Vrydag (Januarie 13) se atletiekdag opgedaag om uit…
-
FOTO’S: Bokkesport lei na groot pret by PLS
Schools galleriesPietersburg Laerskool Vrydag (Januarie 13) hulle Bokkesport gehad en al die leerders was opgewonde om te wys wat in hulle…
-
PHOTOS: Fun, friends and athletics at Piet Hugo
Schools galleriesLearners at Piet Hugo Primary School participated in athletics last Friday (January 13) and had the best time on the…
-
FOTO’S: Kruinies wys wat in hulle steek op die atletiekveld en -baan
Schools galleriesCurro Heuwelkruin het die skooljaar met hulle jaarlikse Werfatletiek op Vrydag (Januarie 13) afgeskop.
-
FOTO’S: Pietersburg Laerskool se gr. 1’s meld aan vir hulle eerste dag
SchoolsPietersburg Laerskool was in rep en roer toe al die ywerige gr. 1's, reg vir die grootskool, vir hulle eerste…
-
[PHOTO’S] Hadasha Learning Centre welcomes Gr 1 learners
Schools galleriesHadasha Learning Centre’s Gr 1 were eager to start their academic journey on their first day of school.
-
FOTO’S: Laerskool Piet Hugo se gr. 1-groep skop die jaar af
Schools galleriesOpgewonde gr. 1-leerders het die week vroegoggend by Piet Hugo aangemeld, vuur en vlam om die akademiese jaar te begin.











