Bosveld NewsNews

Piet Potgieter se eerstes buig die knie 36-29

NA 'n paar goeie oorwinnings het Piet Pot se eerste rugbyspan verlede Saterdag op hul tuisveld pakgekry.

MOKOPANE – NA ‘n paar goeie oorwinnings het Piet Pot se eerste rugbyspan verlede Saterdag op hul tuisveld pakgekry.

In ‘n harde wedstryd het Hoërskool Ben Viljoen van Groblersdal koning gekraai met 36-29.

Piet Pot se o/14-, o/15- en tweedespan het egter hul wedstryde gewen. Die o/16’s wat vanjaar sukkel om op dreef te kom, het behoorlik pakslae gekry met 34-0.

Die hokkiespanne het gemengde welslae: die eerstespan speel gelykop met een doel elk, die tweedespan het 2-1 gewen en die o/16’s het 4-0 verloor.

Die o/15- span het ook verloor met 6-0 met die o/14’s wat met 2-0 geseëvier het. Biathle sportsterre

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button