Bosveld NewsNews
DA help strate skoonmaak
VELE hande maak ligte werk. Korny Dekker, DA raadslid van wyk 31 en 'n span DA aktiviste het verlede week uitgespring om Totius- en Rabiestraat skoon te maak.

MOKOPANE – VELE hande maak ligte werk. Korny Dekker, DA raadslid van wyk 31 en ‘n span DA aktiviste het verlede week uitgespring om Totius- en Rabiestraat skoon te maak.
Die hope sand in die strate was die afgelope tyd ‘n groot bron van bekommernis vir talle inwoners, veral motorfietsryers.
Versoeke aan die munisipaliteit om te help, het op dowe ore geval, sê Dekker.
Dekker herinner ook kiesers om te sorg dat hul geregistreer is vir die 2016 munisipale verkiesing.
Diegene wat nog nie geregistreer is nie, kan hom by 082 878 1502 kontak.
Hierby foto’s van die groot skoonmaak.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!





