Bosveld NewsNews
Eksamen uitgestel nadat leerder eie lewe neem
Hoërskool Hans Strijdom en die gemeenskap van Mokopane en Mookgophong is tot stilstand geruk deur die tragiese dood van ‘n matriekleerder wat haar eie lewe Maandag geneem het.
MOOKGOPHONG – Hoërskool Hans Strijdom en die gemeenskap van Mokopane en Mookgophong is tot stilstand geruk deur die tragiese dood van ‘n matriekleerder wat haar eie lewe Maandag geneem het.
Mihandri Laboff, bekend onder haar vriende as Mimi, het na bewering haarself in haar koshuiskamer gehang. Die skool is gesluit en die leerders sal vandag se eksamenvraestel volgende kwartaal aflê.
Vir die volledige storie, lees vandeesweek se Bosveld Review

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



