Bosveld NewsNews

Pragstukke lok kunsliefhebbers van heinde en verre

DIE Kunsskool in Thabo Mbeki Straat, wat vroeër vanjaar sy deure oopgemaak het, het verlede Donderdag by die Johan Kogh kunsgalery meer as 70 kunsliefhebbers getrek tydens hul eerste uitstalling.

MOKOPANE – DIE Kunsskool in Thabo Mbeki Straat, wat vroeër vanjaar sy deure oopgemaak het, het verlede Donderdag by die Johan Kogh kunsgalery meer as 70 kunsliefhebbers getrek tydens hul eerste uitstalling.

Inneke van der Walt, eienaar van die kunsskool, is baie trots op al die studente se pragstukke en bedank die publiek vir hulle ondersteuning.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button