Bosveld NewsNews

Vliegveld loop deur onder vandale, sê briefskrywer

"DIE bekende gesegde lees, 'gekke en dwase skryf op mure en glase,' wat het geword van respek vir ander se goedere?" vra 'n onstoke inwoner in 'n brief aan Bosveld.

MOKOPANE – “DIE bekende gesegde lees, ‘gekke en dwase skryf op mure en glase,’ wat het geword van respek vir ander se goedere?” vra ‘n onstoke inwoner in ‘n brief aan Bosveld.

“Die gebou by die vliegveld is ‘n teiken van vandale en die ruite is erg beskadig.

“Ons het ‘n intensiewe ondersoek geloots en daar behoort binnekort arrestasies te wees.

“Ons as gebruikers van die vliegveld wil dit graag duidelik maak dat vandalisme nie aanvaarbaar is nie en dit sal nie geduld word nie!”

Groete

Willem Erasmus van Mokopane radio flyers

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button