Bosveld SportMunicipalNewsSport

Mookgophong elektrisiteitsverhoging afgekeur

DIE Mookgophong munisipaliteit se aansoek om 'n 35 % elektrisiteitsverhoging is deur die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika, (NERSA) afgekeur.

LIMPOPO – DIE Mookgophong munisipaliteit se aansoek om ‘n 35 % elektrisiteitsverhoging is deur die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika, (NERSA) afgekeur.

“Ramspoedige munisipaliteite wil hulle onbevoegdheid op die gemeenskap laai deur aansoek te doen vir belaglike tariewe,” sê Morné Moster, AfriForum se Limpopo-koördineerder, in ‘n mediaverklaring.

“Hierdie is ‘n groot oorwinning. Waar gemeenskappe nie georganiseerd is nie sal hierdie onwettige verhogings ongesiens toegepas word,” sê Mostert. “Basiese instandhouding is al wat nodig is, maar die regering wend nie belastingbetalers se geld doeltreffend aan nie.”

Volgens die mediaverklaring het NERSA het die tarief soos uiteengesit hierbo goedgekeur.
Volgens die mediaverklaring het NERSA het die tarief soos uiteengesit hierbo goedgekeur.

 

DA opposes tariff hikes

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button