Bosveld NewsNews

Skryf en wen

Kinders tussen die ouderdom van ses en 12 kan inskryf, deur een van die twee strokiesprente se kreatiewe storie te vertel en in te kleur.

MOKOPANE – DIE skoolvakansie het aangebreek en die koue beperk die kinders om buite die huis te baljaar, daarom het Bosveld dit goedgedink om ‘n strokiesprentkompetisie te loods wat ons jong lesers besig kan hou.

Kinders tussen die ouderdom van ses en 12 kan inskryf, deur een van die twee strokiesprente se kreatiewe storie te vertel en in te kleur.

Skryf jou naam, van, ouderdom en ‘n kontaknommer op jou kunswerk en handig dit in by Bosveld se kantore in Van Riebeeckstraat voor Dinsdag 28 Julie en staan ‘n kans om ‘n lekker prys te wen.

Die weninskrywings sal in die koerant verskyn.
Ons sien uit om jul stories te lees en kunswerk te sien, LEKKER SKRYF

komp _579803833

komp _589429651

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button