Bosveld NewsLocal NewsNews

Nog ‘n suksesvolle veiling spog weer op Vleissentraal Bosveld se kerfstok

VLEISSENTRAAL Bosveld het verlede Saterdag in Predator World tydens die 26ste wildveiling van Mike Englezakis nog 'n suksesvolle veiling op hul kerfstok kon merk.

LIMPOPO – VLEISSENTRAAL Bosveld het verlede Saterdag in Predator World tydens die 26ste wildveiling van Mike Englezakis nog ‘n suksesvolle veiling op hul kerfstok kon merk.

Brandon Leer van Vleissentraal Bosveld was die afslaer wat gesorg het dat die dag op ‘n yslike omset van R9 007 100 eindig.

‘n Rooibokram is opgeveil teen ‘n rekordbedrag van R40 000 verder is daar ook steenbokkies teen R10 000 stuk verkoop.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button