Bosveld NewsEntertainmentLifestyleNews

Kierieklapperjolyt

DIE 15de Kierieklapper-kunstefees is op ons voorstoep. Kom deel van vandag tot Maandag in al die opwinding en pret op die feesterrein by Hoërskool Piet Potgieter.

MOKOPANE – DIE 15de Kierieklapper-kunstefees is op ons voorstoep. Kom deel van vandag tot Maandag in al die opwinding en pret op die feesterrein by Hoërskool Piet Potgieter.

Benewens die gewilde sangers soos Bobby van Jaarsveld, Snotkop, Riana Nel en Dewald Wasserfall wat op die buiteverhoog optree, is daar ook talle stalletjies, ‘n mini-sirkus, rofstoei, ‘n pretpark, wyn- en biertuin en die gewilde kronkelroetes.

Teatergangers kan hul verlustig in drie top produksies deur die gewilde Bok van Blerk, Peter Mitchell en Frank Opperman.

Die omroeper, Derrich Gardner van die radiostasie, RSG hou ook ‘n spesiale VAT 5 vertoning.

1program2_88457_Claro1 (Medium)

program2_88457_Claro1 (Medium)

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button