Bosveld NewsNews

Kom sê totsiens vir geliefde predikantspaar

Ds. Bernard Rademeyer van N.G. Moedergemeente gee op 30 Augustus om 09:00 sy afskeidspreek na byna 33 jaar diens in die gemeente.

MOKOPANE – Ds. Bernard Rademeyer van N.G. Moedergemeente gee op 30 Augustus om 09:00 sy afskeidspreek na byna 33 jaar diens in die gemeente. Almal wie hom deur die jare leer ken het, is welkom om dit by te woon.

Die gemeente hou ook op 29 Augustus om 13:00 ‘n afskeidsete vir hom in die kerksaal. Alle gemeentelede, asook mense wat graag aan hom en Ceciel totsiens wil sê, word uitgenooi om dit ook by te woon. Besprekings moet soggens by die kerkkantoor by (015) 491 2626 gemaak word, nie later as 21 Augustus nie.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button