NewsSchool sportSchoolsSport

Goeie oefening vir HTS Sewes-rugby

Hoër Tegniese Skool (HTS) Tom Naudé se o/18-Sewes rugbyspan het teen Hoërskool Merensky op Woensdag, 12 Augustus by HTS Tom Naudé se velde te staan gekom.

POLOKWANE – Hoër Tegniese Skool (HTS) Tom Naudé se o/18-Sewes rugbyspan het teen Hoërskool Merensky op Woensdag, 12 Augustus by HTS Tom Naudé se velde te staan gekom.

Alhoewel dit ‘n vriendskaplike wedstryd was, is daar telling gehou. Merensky het HTS Tom Naudé se span met 20-5 gewen.

Die afrigters van beide spanne was langs die veld om te sien waar hul spelers se tegniek aandag kort en dan daaraan te werk. Dit was ‘n voorbereidingswedstryd vir die Sewes Seisoen wat die afgelope naweek reeds in Phalaborwa afgeskop het.

maretha@nmgroup.co.za

 

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button