Local NewsNews

Stad groet oom Dirk Kotze

Oom Dirk, een van die stad se bekendste weldoeners is op 13 Augustus in die sorgsentrum van die Ons Tuiste Tehuis oorlede.

POLOKWANE – Die liefdadigheidsgemeenskap rou na die hartseer nuus dat een van die stad se bekendste weldoeners, oom Dirk Kotze, op 13 Augustus oorlede is.

“Dirk (88), is vroegoggend in die sorgsentrum van die Ons Tuiste Tehuis oorlede.”

“Dit was baie onverwags. Ek was Woensdag so 17:00 nog by hom en hy was nog reg,” vertel sy vrou San Kotze.

Dirk en San was 26 jaar getroud en woon al jare in die stad. Dirk was vir jare lid van die Rotariërs en het twee keer die gesogte Paul Harris-toekenning ontvang.

Oom Dirk het ook ‘n Sanlamprys vir sy werk by Northern Media Group vir beste advertensiewerk ontvang.

 

Begrafnis reëlings in Review

 

2de Paul Harris-prys vir Oom Dirk

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button