Bosveld NewsNews

Riane se boek nou op die rak

Na jare se digkuns, kinder- en kortverhale skryf het Riane Venter nou haar eie vollengte boek op die rak.

MOKOPANE – Na jare se digkuns, kinder- en kortverhale skryf het Riane Venter nou haar eie vollengte boek op die rak.

Riane glimlag breed waar sy haar boek En die kinders ween vashou en wys op haar harde werk en twee jaar lange navorsing oor die boere-oorlog en die kinders in die konsentrasiekampe.

Dié histories romantiese boek is pas deur Mar-Leo Publiseerders vrygestel en ‘n bekendstellingsgeleentheid word Saterdag om 10:00 by die C&A skryf- en boekwinkel in die Mokopane Mall gehou waar die gemeenskap kans kry om die skrywer in lewende lywe te ontmoet.

Lees haar vol storie in Review Bosveld

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button