Maricha Hatting het trofeë vir die Sportmeisie van die Jaar, Netbalspeler van die Jaar en Beste Meisies Tennisspeler van die Jaar ingepalm.
POLOKWANE – Laerskool Pietersburg (Suidskool) het onlangs die top sportsterre vir die jaar aangewys by hul prysuitdeling.
• Kayla Janse van Vuuren – Jukskeispeler van die Jaar.
• Jahkuska Zanna – Junior Redenaar van die Jaar.
• Shaun Becker – Junior Skaakspeler van die Jaar.
• Marlené van der Bergh – Senior Skaakspeler van die Jaar.
• Marjoné de Beer – Swemmer van die Jaar.
• Lohandi Schutte – Beste Meisies Landloopatleet van die Jaar.
• Jan-Adriaan Venter – Beste Seuns Landloopatleet van die Jaar.
• Micheal Douglas – Seuns Tennisspeler van die Jaar
• MC Claassens – Beste Seuns Hokkiespeler van die Jaar.
• Louis du Preez – Beste Meisies Hokkiespeler van die Jaar.
• Dylan van der Walt – Rugbyspeler van die Jaar.
Nicky Bam ontvang trofeë vir Sportseun van die Jaar en Beste Seuns Atleet van die Jaar.
Kayla de Villiers is aangewys as Beste Meisies Atleet van die Jaar.
Cor Müller wen die Senior Redenaar van die Jaar trofee.
Kyle Welman is aangewys as Krieketspeler van die Jaar.
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.