Daleen van Wyk en Lara-Lisa Senekal wat aangewys is as toppresteerde in Kunstefeeste.
POLOKWANE – Curro Heuwelkruin se grondslagfase het onlangs hul laaste prysuitdeling gehad waartydens die volgende leerders trofeë ontvang het;
• Lara-Lisa Senekal en Mia Meyer vir Beste Gedramatiseerde Werk
• Boertjie Steyn vir Beste Gedramatiseerde Werk
• Jeané Scheepers vir Beste Junior Student: Praktiese Musiek Instrumentaal, Beste Bladlees Prosa en Poësie
• Vaughn Scheepers vir Beste Junior Student: Parktiese Musiek Vokaal
• Lara-Lisa Senekal vir Toppresteerder in Kunstefeeste
• Marco Faia vir Beste Junior Speaker Public Speaking
Daar was ook fasewenners:
• Jeané Scheepers vir Bybelkennis
• Greame Engelbrecht vir Algemene Kennis
• NW van Reede van Oudtshoorn vir Stoei
• Evané du Toit vir Skaak en
• Rebotile Letshedi vir ballet.
Daleen van Wyk en Lara-Lisa Senekal wat aangewys is as toppresteerde in Kunstefeeste.
Frans Badenhorst, die skaakonderwyser, saam met Evané du Toit was as fasewenner vir skaak aangewys is.
Daleen van Wyk en Boertjie Steyn. Hy ontvang ‘n trofee vir Beste Gedramatiseerde werk.
Lara-Lisa Senekal en Mia Meyer is aangewys as wenners vir die Beste Gedramatiseerde Werk.
Daleen van Wyk en Vaughn Scheepers wat die trofee ontvang vir Beste Juinior Student: Praktiese Musiek Vokaal.
Daleen van Wyk saam met Jeané Scheepers wat die trofee ontvang vir Fase wenner, Bybelkennis.
Daleen van Wyk saam met Marco Faia, die Beste Junior Speaker Public Speaking.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.