POLOKWANE – Tydens Curro Heuwelkruin se onlangse gr. 7-dinee is Danica Altenroxel, Francois van Wyk en Minke Katzke vereer vir hul harde werk.
Al drie het erekleure vir akademie ontvang.
Hulle het ook vakpryse ontvang:
• Francois van Wyk – Afrikaans Huistaal
• Minke Katzke – English First Additional Language en
• Danica Altenroxel – English Home Language, wiskunde, natuurwetenskap, sosialewetenskap, tegnologie, economiese en bestuurswetenskap, lewensoriëntering en kreatiewe kunste.
Danica is ook aangewys as Dux leerder 2015 en Voorslag Kruinie 2015.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!





