BusinessNews

PHS o.15-rugbyspanne kry nuwe oefenhemde

Genessi Bedding is die trotse borg van Hoërskool Pietersburg (PHS) se o.15A- en B-rugbyspan se oefenhemde wat Vrydag aan die spanne oorhandig is. Johann Fuhri, verkoopsverteenwoordiger van Genessi Bedding, ‘n afdeling van KAP Bedding Division het die borgskap oorhandig. “ Ons is trots om op skolevlak betrokke te wees. Ons is ook een van die …

Genessi Bedding is die trotse borg van Hoërskool Pietersburg (PHS) se o.15A- en B-rugbyspan se oefenhemde wat Vrydag aan die spanne oorhandig is.
Johann Fuhri, verkoopsverteenwoordiger van Genessi Bedding, ‘n afdeling van KAP Bedding Division het die borgskap oorhandig.
“ Ons is trots om op skolevlak betrokke te wees. Ons is ook een van die borge vir die Emirates Lions sowel as Ryk Neethling, die voormalige Olimpiese goue medaljeswemmer wat ‘n handelsmerkambassadeur vir die maatskappy is,” sê Fuhri.
Afrigters, Piet Bester en Henk Fourie het die borgskap verwelkom.

RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Hoof Foto: Verskaf  – PHS se o.15A-rugbykaptein, Roy Stewart skud Genissi Bedding se verkoopsverteenwoordiger, Johan Fuhri se hand na ‘n borgskap van oefenhemde vir die A- en B-span. Regs voor is afrigters, Henk Fourie en Piet Bester.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button