BusinessNews

Tommies kry skenking van handgereedskap

Plumblink het Maandag ‘n ruim skenking van handgereedskap ter waarde van R22 000 aan Hoër Tegniese Skool Tom Naudé oorhandig wat in die skool se siviele dienste-werkswinkel aangewend sal word. Die maatskappy is lank reeds by Tommies betrokke en het op ‘n vorige geleentheid ook toerusting en pype ter waarde van R15 000 vir opgradering …

Plumblink het Maandag ‘n ruim skenking van handgereedskap ter waarde van R22 000 aan Hoër Tegniese Skool Tom Naudé oorhandig wat in die skool se siviele dienste-werkswinkel aangewend sal word.
Die maatskappy is lank reeds by Tommies betrokke en het op ‘n vorige geleentheid ook toerusting en pype ter waarde van R15 000 vir opgradering aan die werkswinkel geskenk.
Skoolhoof, Piet Holtzhausen het sy dank teenoor Plumblink vir hul ondersteuning en betrokkenheid by die skool bedank.

RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Hoof Foto: Verskaf – Tydens die oorhandiging van gereedskap aan Hoër Tegniese Skool Tom Naudé is Jacques Bezuidenhout en Deon Strauss van Plumblink, Div Nel en Pieter Retief, beheerliggaamverteenwoordigers en skoolhoof, Piet Holtzhausen.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button