NewsSchools

Word ‘n Pietie, reik na die sterre

Hoërskool Pieterburg (PHS) het Dinsdag 21 Junie vir die gr. 8's van 2017 gewys waarom PHS die beste skool vir hulle is.

Video: Christiaan Gouws en André van der Walt

Hoërskool Pieterburg (PHS) het Dinsdag 21 Junie vir die gr. 8’s van 2017 gewys waarom PHS die beste skool vir hulle is. Die nuwe gr. 8’s van 2017 wat hulle skoolloopbaan aan PHS voltooi, sal die matriekgroep van 2021 wees – wat ook bekend gaan wees as die Eeufees-Matriekgroep. PHS is baie opgewonde vir hierdie nuwe groep leerders om deel van die PHS-familie te word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button