NewsSchools
Twee Suidskoolspanne is Limpopowenners
Die o.9- en eersterugbyspanne van Pietersburg Laerskool (Suidskool) het na afloop van die seisoen as Limpopowenners uit die stryd getree. Hoof Foto: Suidskool se spanlede is Alexander Hartslief, Marco Pratt, Eduan Gobey, Jaco Theunissen en Michael Fowls. In die middel is Juandré Slippers, Jan Grobler, Cor Müller, Jaden Rheeder, Michael Retief, Kyle Briger en PW Stols. …

Die o.9- en eersterugbyspanne van Pietersburg Laerskool (Suidskool) het na afloop van die seisoen as Limpopowenners uit die stryd getree.
Hoof Foto: Suidskool se spanlede is Alexander Hartslief, Marco Pratt, Eduan Gobey, Jaco Theunissen en Michael Fowls. In die middel is Juandré Slippers, Jan Grobler, Cor Müller, Jaden Rheeder, Michael Retief, Kyle Briger en PW Stols. Agter is JP Fowls, Egan Botha, Maurits Claassen, Regardt van der Berg, Jandré van der Heyde, Kerneels Coetzee, Tiaan van den Heever en Sergio Da Costa. Heelagter is afrigters en borge JC Holtzhauzen, Martin Gobey (Buco Hardware Buildware) en Chris de Klerk.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



