NewsSchools

Wiskunde Leerders wys hul vernuf in wiskunde olimpiade

[VIDEO] Review het met die drie slimkoppe gesels oor wat hulle die meeste van wiskunde hou en hoekom hulle dink wiskunde ‘n belangrike vak is

POLOKWANE – Drie leerders van Laerskool Pietersburg het onlangs aan die Amnesa Wiskunde Olimpiade deelgeneem en het puik presteer.

Antuan Nel het die beste gevaar tydens die eksamen en het eerste plek algeheel behaal. Jaco Theunissen het ‘n derde plek algeheel behaal en Jan Grobler het ‘n vierde plek algeheel behaal in die eksamen in Limpopo.

Review het met die drie slimkoppe gesels oor wat hulle die meeste van wiskunde hou en hoekom hulle dink wiskunde ‘n belangrike vak is

riana@nmgroup.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button