POLOKWANE – Die leiers word verkies deur die hele skool, terwyl die hoof-en onderhoofleiers deur die personeel gekies word.
Dié skool het net een hoofleier en een onderhoofleier wie beide seuns of meisies kan wees, of een seun en een meisie.
Die leerders het Tinus Botha, Morné Bezuidenhout en Ankia Hyman as leiers gekies. 2017 se hoofleiers is Samantha Coetzee (onderhoofleier) en Abbygale Steynberg (hoofleier). Die sosiale komitee vir 2017 is ook aangekondig. Die komitee bestaan uit Arina Hattingh, Jacques Roos, Leantie Fourie, Jaun Daniels en Bernedette Viljoen.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




