POLOKWANE – Jenna-Maé Cirtin en Arina Hattingh het aan die streeksronde van die kompetisie in Lephalale deelgeneem en het deurgedring na die nasionale ronde wat in Pretoria plaasgevind het. Jenna-Maé het ‘n eerste plek behaal in die o/11-ouderdomsgroep met ‘n slaagsyfer van 85% en Arina het ‘n gesaamenlik eerste plek behaal waar sy in die o/16-ouderdomsgroep met ‘n slaagsyfer van 80% uitgestaan het. Jenna-Maé en Arina is die top presteerders in hul verskeie ouderdomsgroepe in die BCVO Beeldene Kunskompetisie 2016.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



