POLOKWANE – Al vier die PHS-spanne wat deelgeneem het, het deurgedring na die volgende ronde en die o/16-span is aangewys as die naaswenners.
Hul afrigter, Dorein van Zyl is baie trots op haar hokkiespan.
Die uitslae:
• PHS o/14
Wen teen Hoërskool Monument 3-0
Wen teen Hoërskool Ligbron 4-0
Wen teen Hoërskool Nelspruit 3-2
Verloor teen Hoërskool Garsfontein (halfeindstryd) 2-0
Verloor teen Hoërskool Monument 4-0
Eindig algeheel vierde in die Noordvaal.
• PHS o/15
Wen teen Hoërskool Noordheuwel 3-2
Wen teen Hoërskool Transvalia 2-0
Verloor teen Hoërskool Middelburg 3-1
Verloor teen Potch Gim (kwarteindstryd) 2-1
• PHS o/16
Speel gelykop teen Hoërskool Monument 0-0
Wen teen Hoërskool Middelburg 1-0
Wen teen Hoërskool Ligbron 6-1
Wen teen Hoërskool Garsfontein (semi-finaal) 3-2
Wen teen Hoërskool Menlopark (finaal) 3-1
Eindig algheel tweede in die Noordvaal.
Eerstespan:
Wen teen Hoërskool Noordheuwel 1-0
Wen teen Hoërskool Volksrust 4-1
Speel gelyk op teen Hoërskool Middelburg 1-1
Verloor teen Potch Gim (kwarteindstryd) 4-2



