POLOKWANE – Hoërskool Pietersburg (PHS) het hul senior VLR lede vir 2017 aangewys. Die VLR bestaan ook uit voorsitters en ‘n komitee wat sal help met die reëlings van die leerlingraad.
Die VLR komitee bestaan uit:
• André Viljoen(voorsitter seun).
• Timoné Wagner(voorsitter meisie).
• Daniel Swarts(vise-voorsitter, komiteevoorsitter sport).
• Selma Müller(vise-voorsitter, komiteevoorsitter akademie).
• Dewald Stroebel(vise-voorsitter, komiteevoorsitter sosiaal).
• Corlia Pieterse(vise-voorsitter, komiteevoorsitter kultuur).
• Daniel Swarts(sekretaris).
• Selma Müller (tesourier).
• Chris van Wyk (komiteevoorsitter akademie)
• Lindi Burger (komiteevoorsitter sport).
• Johan Maré (komiteevoorsitter kultuur).
• Leanne Pratt (komiteevoorsitter sosiaal).
• Corné Craig (komiteevoorsitter religie).
• Ané van der Merwe (komiteevoorsitter religie).
• Seuns VLR:
Christiaan Vercueil, Brett Hughes, Christiaan Edwards, Danté Engelbrecht, Driaan Kruger, Dylan Strydom, Heinrich Schoeman, Jaco Mulder, Johan Liebenberg, Johan Snyman, Keanu Jardim, Luann Visagie, Mark Pretorius, Randal Ramolefe en Tshediso Kgasho.
• Meisies VLR:
Carla Breytenbach, Chanel Brown, Charné Klopper, Henrique Lubbe, Hester Botha, Kylan van Schalkwyk, Lené van Ryneveld, Louise van den Bergh, Magda van den Bergh, Mari Grobler, Marinette Neethling, Nicole Wreyford, Simoné Landsberg en Tiffani Africa.




