POLOKWANE – Daar is drie Besem-tros Vybome en twee Wilde Vyebome.
“Bome gee lewe en ons wil graag die tradisie voortsit, dus het ons besluit om aan die skole bome te skenk, om leerders weer bewus te maak van die tradisie wat ons as kinders geken het,” vertel Jaco Nortje van die Rotary Klub.
Die leerlingraad en leiers het gehelp om die bome te plant. Gr.11-leerder Maite Rakobe het ‘n gedig oor bome voorgelees.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



