NewsSchools

Osie onnies wys hul ‘talent’ op die verhoog

Oosskool se onnies en leerders het Vrydag plekke geruil toe hulle ‘n vrolike konsert vir die leerders opgevoer het.

POLOKWANE – Oosskool se personeel het dit goed gedink om vir die leerders ‘n konsert te hou waartydens die nuwe gelukbringer van die skool onthul is.

Sonja Bezuidenhout het verskeie stories vertel, insluitend Rooikappie, Prince Charming, Die drie Tellytubbies, die Drie Pikkewyne en natuurlik Wolf.

Die leerders het geskree en gelag van opgewondenheid. Die oomblik toe Wolf en Rooikappie vir die leerders wys dat “weirdo’s” ook bymekaar kan pas kom ‘n uil op die verhoog ingefladder en stel homself bekend as die skool se nuwe gelukbringer.

Die leerders moet nou vir hom ‘n naam kies en die wenner kan R50 wen.

IMG_0075 (Medium)

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button