POLOKWANE – Mnr en Mev Oosskool finaliste, Gabby van Well en Heinrich Laas het Maandag, 26 September saam met die Oosskool gr. R groep die ouderlinge van Martha Hofmeyer bederf.
Die gr. R groep het vir die ouderlinge gesing en dans en daarna het die leerders vir die ouderlinge kolwyntjies uit gedeel.
Die Mnr en Mev Oosskool projek vereis dat die finaliste verskillende organisasies moet bystaan of net ‘n bietjie vreugde deel met mense wat dit sal waardeur, soos die oumensies by die tehuis.
Kry die volle storie in die week se Review koerant.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!










