
POLOKWANE – Dit het die skool se personeel veral baie moeite geverg om die “apies” en die “olifante” kleuters vir hierdie groot geleentheid voor te berei.
Die “apies” is slegs 20 maande oud en die “olifante” is tussen twee en drie jaar oud. Vir sommige van hierdie kleuters was die oomblik ‘n bietjie groot en die juffrouens moes maar help om te troos so tussen die optrede deur.
Hier is foto’s van die Suikerbekkie Ark-konsert:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!































