POLOKWANE – Charmoné Oosthuizen en Lené van As verwerf SA kleure tydens die kampioenskappe terwyl Pieter Oosthuizen Limpopo kleure tydens die SA Streek Kampioenskappe verwerf. Hy het ook aan die SA Streek Liga Toernooi deelgeneem waar hy ‘n goue medalje verwerf het en as die streeks wenner aangekondig is.

“Ons is baie trots op ons Kruinies,” vertel Eben Lingenfelde, uitvoerende hoof van Curro Heuwelkruin.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



