NewsSchools

Matrikulante in pronkvere op wildsplaas

Graad 12-leerders van Marnè Ebersohn Akademie het verlede Donderdagaand gesellig saam met hul leerkragte tydens hul matriekafskeidsfunksie gekuier. Die geleentheid het op ‘n wildsplaas met die tema ‘Charlie and the chocolate factory’ plaasgevind. ‘n Hele paar trane is deur die loop van die aand gestort wat die hegte band wat tussen leerders en leerkragte van …

Graad 12-leerders van Marnè Ebersohn Akademie het verlede Donderdagaand gesellig saam met hul leerkragte tydens hul matriekafskeidsfunksie gekuier.
Die geleentheid het op ‘n wildsplaas met die tema ‘Charlie and the chocolate factory’ plaasgevind.
‘n Hele paar trane is deur die loop van die aand gestort wat die hegte band wat tussen leerders en leerkragte van die skool bestaan, onderstreep.
Skoolhoof, Mariette Ebersohn het elke leerder persoonlik sterkte vir die toekoms en die eindeksamen toegewens, waarna sy ‘n geskenk in ontvangs geneem het.

Storie en foto’s: BARRY VILJOEN
>>barryv.observer@gmail.com

Hooffoto: Foto’s: Leantie Fourie en Marnoe van Rooyen.

Ankia Hyman en Anthony Coetzee.
Ankia Hyman en Anthony Coetzee.
Chris Barnard en Jennifer Norman.
Chris Barnard en Jennifer Norman.
Chris Joubert en Nichola Bürmann.
Chris Joubert en Nichola Bürmann.
Voorsitter van die advies- en diensraad van Marnè Ebersohn Akademie, Deon Steynberg, Tanya Steynberg, skoolhoof, Mariëtte Ebersohn en uitvoerende hoof, Stefan Ebersohn.
Voorsitter van die advies- en diensraad van Marnè Ebersohn Akademie, Deon Steynberg, Tanya Steynberg, skoolhoof, Mariëtte Ebersohn en uitvoerende hoof, Stefan Ebersohn.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button