NewsSchools

Leerders vir uitstaande prestasies vereer

Uitblinkers op akademiese- en sportgebied wat deur die jaar hard gewerk het, is onlangs deur Laerskool Ivypark vereer. Foto’s: ELNA ESTERHUYSEN >>observer.elna@gmail.com en  Herbert Rachuene >>herbert@mailbox.co.za Hooffoto: Graad 3 akademiese pres­teerders is Neo Monyepao, Neo Mphahlele, Monene Ngwepe, Bontle Kgoadi, Boikgantsho Malebana, Choene Mokoele, Naledi Matlakala, Theto Rammutla en Mpho Shihawu. In die middel is Amo Nkanyane, …

Uitblinkers op akademiese- en sportgebied wat deur die jaar hard gewerk het, is onlangs deur Laerskool Ivypark vereer.

Foto’s: ELNA ESTERHUYSEN
>>observer.elna@gmail.com

en  Herbert Rachuene
>>herbert@mailbox.co.za

Hooffoto: Graad 3 akademiese pres­teerders is Neo Monyepao, Neo Mphahlele, Monene Ngwepe, Bontle Kgoadi, Boikgantsho Malebana, Choene Mokoele, Naledi Matlakala, Theto Rammutla en Mpho Shihawu. In die middel is Amo Nkanyane, Vunwe Chauke, Khutso Maleka, Tharallo Choene, Oratile Thobejane, Nkateko Moyana en Reatlegile Makutu. Agter is Vhutshilo Mukona, Machisa Chauke, Fiya Lekganyane, Hunadi Gololo, Dineo Mpelembe, KaraboRabothata, Lebo Mogano en Royston Andreas.

Die beste junior akademiese presteerders in elke graad is Shazneen Subban en Obamelang Choene, graad 1, Abdul Basit Naeem en Mpho Makeke, graad 2 en Yusra Gangat, graad 3. Agter is Oratile Thobejane en Dineo Mpelembe, graad 3.

Graad 2L akademiese uitblinkers is Mikharl Mutrie, Abdul Naeem, Kholofelo Modika en Rushdean Buys met Mulweli Masinda, Kgabo Modiba, Naailah Osman, Lesiba Mabotja en Tylo Molepo agter.

Die skool se beste juniorlesers, graad 1 tot 3, is Mogau Moloto, Boi­kgantsho Malebana en Nhlamolo Mokgokong. Agter is Bohlale Makgahlera, Ofentse Makhubela, Kgabo Modiba en Nkateko Mogana.

Graad 1 akademiese uitblinkers is Kelly Moletji, Mapule Modipa, Kabelo Moya, Malose Kola en Bohlale Makgahlela. Agter is Modipadi Phasha, Kgomotso Ramolepo, Obemelang Choene, Makundi Moga­shoa en Letago Modiba.

Akademiese uitblinkers in graad 2P is Hlogi Mashilo, Mogau Moloto, Renee Malete en Kerato Lebelo. Agter is Yusra Gangat, Mothusi Rampyapedi, Vimal Poothara, Xihangasi Manganyi en Grace Mamabolo.

Beste akademiese presteerders in graad 2I is Vhudi Mukwevbo, Mpho Makeke, Hlogi Legodi en Reneilwe Mohlahludi. Agter is Ofentse Makhubela, Thato Mampa, Sbahlé Rangana en Neo Molepo.

Die beste senior akademiese presteerders is Abdul Naeem, graad 6, Moitiki Lekganyane, graad 5, Kopano Ramokonyana, graad 7 en Yumna Gangat, graad 4.

Tsheo Mukwevho is die junior Victor Ludorum-atleet en Boikgantso Molete die junior Victrix Ludorum-atleet.

Leerders wat uitstaande op sportgebied presteer het, is Matome Munyai, Hokkiespeler van die Jaar, Maloko Legodi, Sokkerspeler van die Jaar, Moloko Legodi, Sokkerspeler- en Sportseun van die Jaar, Xihluke Mlondobozi, senior Victrix Ludorum-atleet- en Sportmeisie van die Jaar, Hlogi Maja, Netbalspeler van die Jaar en Warren Rammutla, senior Victor Ludorum-atleet en Atleet van die Jaar.

Beste juniorlesers wat by Stimulus Maksima ingeskakel is, is Lupfumo Mudau, Abdul Naeem en Naledi Matlakala. In die middel is Dineo Mhalembe en Ofentse Makhubela. Agter is Susan Holtzhausen van Stimulus Maksima.

Die hoofmeisie van vanjaar, Kholi Ntike is as Ivyparker van die Jaar en beste tweetalige leerder aangewys.

Laerskool Ivypark se nuwe leiers is Francine Andrew, Abdul Naeem, Lenard Botha, Tebogo Maleka, Darren Sawyers en Lesedi Zungu. In die middel is Bondo Maputla, Thebe Hlungwane, Alusani Baloyi, Kopanang Dipela, Kamogelo Mokoele, Lekago Makwela en Muofhe Masindi. Agter is Denzel Komanya, Tabudi Ramabopa, Oratilwe Choene, Thabiso Mogashoa, Warren Rammutla, Tyrique Buys en Pheladi Mamabolo.

Die hoofleiers van Laerskool Ivypark vir 2017 is Muofhe Masindi, onderhoofmeisie, Francine Andrew, hoofmeisie, Warren Rammutla, hoofseun, en Darren Sawyers, onderhoofseun.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button