NewsSchools

Aktrise bederf PLS se ystertjies

Bekende aktrise en oud-leerling van Laerskool Pietersburg, Roelien Prinsloo, het 'n paar leerders op hul eerste dag terug by dié skool met geskenkpakkies bederf.

POLOKWANE – Prinsloo het met die hulp van skoolhoof Peet Bredenkamp die pakkies Woensdag, 11 Januarie aan die skool se ystertjies oorhandig. Elke ystertjie het onder andere skryfbehoeftes en ‘n lekkerny in hul pakkies ontvang.

“Ek voel baie gesëend om hierdie geskenke vir die leerders te kan gee. Dis die begin van die nuwe skool jaar en ek wil hulle graag net aanmoedig om die jaar posetief te begin,” vertel Prinsloo.

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button