BusinessNews

Inwoner wen agterkwart by Vleislapa

‘n Meevaller soos min het Johan Tsalamandris te beurt geval toe hy op 24 Desember as die wenner van Vleislapa Marshallstraat se gelukkige trekking aangewys is en ‘n beesagterkwart gewen het. Die groot aantal Vleislapa-kliënte wat hul gunstelingslaghuis vanaf November tot 23 Desember vir aankope besoek en R500 of meer spandeer het, kon hul kasregisterstrokies …

‘n Meevaller soos min het Johan Tsalamandris te beurt geval toe hy op 24 Desember as die wenner van Vleislapa Marshallstraat se gelukkige trekking aangewys is en ‘n beesagterkwart gewen het.
Die groot aantal Vleislapa-kliënte wat hul gunstelingslaghuis vanaf November tot 23 Desember vir aankope besoek en R500 of meer spandeer het, kon hul kasregisterstrokies in die kompetisiehouer plaas om vir die gesogte prys in aanmerking te kom.

Hooffoto: Johan Tsalamandris, onderdelebestuurder van BB Nissan het rede om te glimlag terwyl André Rabé (regs), toesighouer by Vleislapa Marshallstraat sy groot prys, ‘n beesagterkwart, aan hom oorhandig. (foto verskaf)

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button