NewsSchools
Noordjieland beeld van ons land se ryk kultuurskatte uit
Suid-Afrika as reënboognasie is Vrydag treffend deur kleuters van Noordjieland tydens die afsluiting van hul kultuurweek uitgebeeld toe kleuters volgens hul onderskeie kultuurtradisies kon aantrek. Die kern van die week se leerderinhoud was dat daar ten spyte van ‘n groot verskeidenheid kultuurverskille tog eenheid kan bestaan as mense mekaar respekteer. Veral in Suid-Afrika wat ‘n …

Suid-Afrika as reënboognasie is Vrydag treffend deur kleuters van Noordjieland tydens die afsluiting van hul kultuurweek uitgebeeld toe kleuters volgens hul onderskeie kultuurtradisies kon aantrek.
Die kern van die week se leerderinhoud was dat daar ten spyte van ‘n groot verskeidenheid kultuurverskille tog eenheid kan bestaan as mense mekaar respekteer.
Veral in Suid-Afrika wat ‘n reënboognasie is met elf amptelike tale.
Storie en foto’s: ELNA ESTERHUYSEN
>>observer.elna@gmail.com









At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



